Galasiërs 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Want dit is nie belangrik of ’n mens besny is of nie besny is nie. Die belangrikste is: Ons Here Jesus Christus het ons verander, ons is nou nuwe mense.

Galasiërs 6

Galasiërs 6:13-18