Galasiërs 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wens al die mense daar by julle wat julle koppe deurmekaar maak en wat sê julle moet besny word, sny hulle eie geslagsorgane heeltemal af.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:3-15