Galasiërs 4:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die verhaal van hierdie twee vroue beteken meer. Hulle is soos twee verbonde. Die een vrou Hagar is soos die verbond wat die Here op Sinai-berg gemaak het. Hierdie verbond maak dat mense slawe van wette word.

Galasiërs 4

Galasiërs 4:17-28