Galasiërs 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is een baie belangrike ding wat julle moet onthou: God het vir julle die Heilige Gees gegee. Hoekom? Nie omdat julle doen wat die wette sê nie, maar omdat julle die goeie boodskap gehoor en geglo het.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:1-4