Galasiërs 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek gaan nou ’n voorbeeld gebruik om te verduidelik wat ek sê: Wanneer ’n mens ’n testament gemaak het, dan kan iemand anders dit nie verander of sê dit beteken niks nie.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:6-20