Galasiërs 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat dink God spreek hulle vry omdat hulle doen wat die wette sê, maar God vervloek hulle. Want in die Ou Testament is geskryf: God vervloek elkeenwat nie alles doenwat in die wette geskryf is nie.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:5-18