Galasiërs 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Titus was saam met my. Hy is ’n Griek, maar die gelowiges in Jerusalem het nie vir hom gesê hy moet hom laat besny nie.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:1-6