Galasiërs 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Chrístus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:19-21