Galasiërs 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het net een ding vir my gevra, hulle het gevra dat ek ook die arm mense van die gemeente in Jerusalem moet help. Dit het ek baie graag gedoen.

Galasiërs 2

Galasiërs 2:4-13