Filippense 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

My ouers het my laat besny toe ek ag dae oud was. Ek behoort aan die volk Israel, ek behoort aan die Benjamin-stam, ek is ’n ware Jood, en ek was ’n Fariseër wat alles gedoen het wat die wette sê.

Filippense 3

Filippense 3:1-6