Filippense 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek dink nie dat ek dit al klaar alles gekry het nie, maar een ding is vir my belangrik: Ek vergeet al die dinge wat verby is, en ek dink net aan die dinge wat nog sal gebeur.

Filippense 3

Filippense 3:8-21