11. Voorheen het Onesimus nie vir jou gehelp nie, maar nou kan hy vir jou en vir my help.
12. Ek het hom na jou toe gestuur, hy is vir my baie kosbaar.
13. Ek wou hom by my hou sodat hy vir my kon help. Jy kan nie vir my help nie, want ek is in die tronk omdat ek vir mense die goeie boodskap gebring het.
14. Maar ek wou niks doen nie, ek wou weet dat jy ook dink dit is reg. Dan kon jy ’n goeie ding doen, nie omdat iemand gesê het jy moet dit doen nie, maar omdat jy self lus was om dit te doen.