Ester 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning uit die tuin terugkom na die eetkamer, sien hy dat Haman teen die bank lê waarop Ester sit, en die koning sê: “Wil jy nou ook die koningin verkrag? Wil jy dit doen hier by my in my paleis?”Toe die koning dit gesê het, het hulle Haman se gesig toegemaak.

Ester 7

Ester 7:1-10