Ester 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning vra toe: “Wat het ons gedoen om vir Mordegai te wys dat hy belangrik is?”Die jongmanne wat vir die koning bedien het, sê toe: “Ons het niks vir hom gedoen nie.”

Ester 6

Ester 6:1-7