Ester 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle wyn gedrink het, het die koning weer vir Ester gesê: “Ek sal vir jou alles gee wat jy wil vra, ek sal doen wat jy wil hê, ook as jy die helfte van die lande vra waaroor ek regeer.”

Ester 5

Ester 5:5-11