Ester 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

In die stad Susan was daar ’n man wat uit die land Juda gekom het. Sy naam was Mordegai. Hy was van die Benjamin-stam en hy was die seun van Jaïr seun van Simi seun van Kis.

Ester 2

Ester 2:1-8