Ester 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ester het by koning Ahasveros in sy paleis gekom in die tiende maand, die maand Tebet, in die sewende jaar nadat hy koning geword het.

Ester 2

Ester 2:15-22