Ester 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Al die groot en belangrike dinge wat hy gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Medië en Persië. Die verhaal van die belangrike werk wat die koning vir Mordegai gegee het, is ook in die dagboeke geskryf.

Ester 10

Ester 10:1-3