Esra 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

en ek het gesê: “My God, ek is baie skaam, ek voel baie sleg, ek kan nie opkyk na U toe nie, want ons sondes het baie geword, dit is so hoog soos die hemel.

Esra 9

Esra 9:5-10