Esra 8:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook 220 mans en seuns van die families van die tempel-slawe wat Dawid en die amptenare gegee het om vir die Leviete te werk. Hulle name is almal in die lys van die families se name geskryf.

Esra 8

Esra 8:14-26