Esra 7:25 Bybel vir Almal (ABA)

En jy, Esra, jy het wysheid van jou God gekry. Jy moet regeerders en regters kies en aanstel, sodat hulle kan oordeel oor al die mense in Wes-Eufraat, almal wat die wette van jou God ken. En jy moet die wette leer vir die mense wat dit nie ken nie.

Esra 7

Esra 7:22-28