Esra 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit gee sodat die priesters offers kan bring wat lekker ruik vir die God van die hemel, en sodat hulle vir die koning en sy kinders kan bid.

Esra 6

Esra 6:5-20