Esra 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Darius het toe gesê sy mense moet soek in die kamers in die land Babel waar hulle die boeke en die briewe gebêre het.

Esra 6

Esra 6:1-10