Esra 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-amptenaar Regum en die sekretaris Simsai het ook vir koning Ahasveros ’n brief geskryf en slegte dinge gesê van Jerusalem.

Esra 4

Esra 4:5-18