Esra 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning moet dít weet: Die Judeërs wat van jou na ons toe gekom het, het na Jerusalem gegaan. Jerusalem is ’n opstandige en slegte stad. Hulle is besig om die mure te bou, die fondamente is klaar gebou.

Esra 4

Esra 4:4-19