Esra 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die Hutte-fees gevier soos die wette gesê het. Hulle het elke dag al die brand-offers gebring wat hulle moes bring.

Esra 3

Esra 3:1-7