Esra 2:9-21 Bybel vir Almal (ABA)

9. Sakkai 760,

10. Bani 642,

11. Bebai 623,

12. Asgad 2 222,

13. Adonikam 666,

14. Bigwai 2 056,

15. Adin 454,

16. Ater 98, dit was ’n Hiskia-familie,

17. Besai 323,

18. Jora 112,

19. Gasum 223,

20. Gibbar 95.

21. Daar was ook mense van hierdie stede:Van Betlehem was daar 23 mense,

Esra 2