Esra 2:69 Bybel vir Almal (ABA)

Elke familiehoof het gegee wat hy kon gee om die tempel te bou. Dit was 61 000 goue darieke, 5 000 mines silwer, en rokke vir 100 priesters.

Esra 2

Esra 2:59-70