Esra 2:4-16 Bybel vir Almal (ABA)

4. Sefatja 372,

5. Arag 175

6. Pagat 2 812, dit was die Jesua-familie en die Joab-familie,

7. Elam 1 254,

8. Sattu 945.

9. Sakkai 760,

10. Bani 642,

11. Bebai 623,

12. Asgad 2 222,

13. Adonikam 666,

14. Bigwai 2 056,

15. Adin 454,

16. Ater 98, dit was ’n Hiskia-familie,

Esra 2