Esra 2:29-38 Bybel vir Almal (ABA)

29. Nebo 52,

30. Magbis 156,

31. die ander Elam 1 254,

32. Garim 320,

33. Lod, Gadid en Ono 725,

34. Jerigo 345,

35. en Senaä 3 630.

36. Die priester-families was Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,

37. Immer 1 052,

38. Pasgur 1 247

Esra 2