Esegiël 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gehoor die Here praat baie hard. Hy het gesê: “Die straf vir die mense van die stad sal nou begin. Elkeen moet die wapens neem waarmee hy die mense in die stad moet doodmaak.”

Esegiël 9

Esegiël 9:1-6