Die suidekant moet 4 500 el lank wees, en daar moet drie poorte wees, die poorte van Simeon, Issaskar en Sebulon.