Esegiël 48:18 Bybel vir Almal (ABA)

Oos en wes van die stad is daar dan twee stukke grond wat oorbly langs die grond wat julle vir die Here moet gee. Elke stuk grond is 10 000 el lank. Die mense moet daar plant en saai sodat die mense wat in die stad werk, kos kan hê.

Esegiël 48

Esegiël 48:13-30