Esegiël 48:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie grond moet die gewyde priesters se grond wees. Hulle is die nageslag van Sadok. Hulle het aangehou om vir My te werk en hulle het nie verkeerd gedoen soos die Israeliete nie. Dit is die Leviete wat verkeerd gedoen het.

Esegiël 48

Esegiël 48:9-18