Esegiël 46:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir my gesê: “Dit is die plek waar die mense die offer-vleis van die volk moet gaarmaak, die mense wat by die tempel werk.”

Esegiël 46

Esegiël 46:17-24