Esegiël 46:19 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die man vir my gebring deur die deur langs die poort, ’n mens kan daar ingaan na die gewyde kamers van die priesters by die noordekant. En daar, ver langs die westekant, sien ek toe ’n plek.

Esegiël 46

Esegiël 46:11-20