Saam met die brand-offer moet die regeerder elke oggend een sesde van ’n efa koring of gars gee, en een derde hin olyf-olie om die meel nat te maak. Dit is die koring-offer vir die Here, en die regeerder moet dit altyd bring.