Esegiël 46:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Die oos-poort na die binneste oop stuk grond moet toe bly op die ses werkdae. Maar hulle moet die poort oopmaak op die Sabbatdag en op die Nuwemaan-dag.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-10