Die Here, Hy wat Here is, sê: “Op die eerste dag van die eerste maand moet jy ’n gesonde bul bring. Dit is die sonde-offer, die priesters moet die gewyde plek met die sonde-offer reinig.