Esegiël 44:3 Bybel vir Almal (ABA)

Net die regeerder mag daar sit en hy mag daar eet, daar voor die Here. Hy mag dit doen omdat hy die regeerder is. Hy moet deur die voorportaal in die poort ingaan en hy moet weer daar uitgaan.”

Esegiël 44

Esegiël 44:1-10