Esegiël 44:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer mense mekaar beskuldig, dan moet die priesters die regters wees en hulle moet oordeel soos Ek dit wil hê. Hulle moet op al die feesdae doen wat Ek wil hê en soos Ek gesê het, en hulle moet sorg dat my Sabbatdae gewyde dae bly.

Esegiël 44

Esegiël 44:22-25