Esegiël 44:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters mag nie trou met weduwees of vroue wat geskei het nie. Hulle moet trou met jongmeisies wat Israeliete is, of met die weduwees van priesters.

Esegiël 44

Esegiël 44:14-31