Esegiël 44:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer hierdie priesters deur die poorte van die binneste oop stuk grond kom, dan moet hulle linne-klere aanhê, hulle mag nie wolklere dra wanneer hulle deur die poorte van die binneste oop stuk grond gaan om by die tempel te werk nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:9-26