Esegiël 43:2 Bybel vir Almal (ABA)

En daar, van die oostekant, kom toe die lig wat om die Koning, die God van Israel, is. Ek het iets gehoor soos wanneer baie water raas, en die lig van die Here het dit lig laat word op die aarde.

Esegiël 43

Esegiël 43:1-8