Esegiël 42:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die kamers was op drie verdiepings, maar hulle het nie op pilare gestaan soos die oop stukke grond nie. Daarom was die boonste kamers kleiner as die middelste kamers en die onderste kamers.

Esegiël 42

Esegiël 42:5-8