Esegiël 42:16-20 Bybel vir Almal (ABA)

Die tempel-gronde was 500 meetriete lank en 500 meetriete breed, en daar was ’n muur rondom, die muur het die gewyde plek geskei van die wêreld daarbuite.

Esegiël 42

Esegiël 42:11-16-20