Esegiël 42:12 Bybel vir Almal (ABA)

Op die punt van die gang was daar ’n deur, dit was soos by die kamers by die noordekant. Die gang was langs die muur, oos van die ingang.

Esegiël 42

Esegiël 42:3-16-20