Esegiël 41:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was gerubs en palmbome op die dubbeldeure, dieselfde soos op die mure. Voor die voorportaal, langs die buitekant, was daar ’n afdak van hout.

Esegiël 41

Esegiël 41:20-26