Esegiël 41:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die altaar in die voorste kamer was van hout gemaak, en dit was drie el hoog en twee el lank. Sy hoeke en sy kante was ook van hout gemaak. Die man het vir my gesê: “Hierdie is die tafel wat altyd in die voorste kamer moet staan, voor die Here.”

Esegiël 41

Esegiël 41:20-26