Esegiël 41:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die deur was tien el breed, en elke muur langs die twee kante van die deur was vyf el breed. Die man het die voorste kamer gemeet. Dit was 40 el lank en 20 el breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-5